Ds Danie Kotze
Hoof van die Kameeldrift Krisissentrum
Teoloog , kriminoloog en Skrywer
Nuutse uitgawe : Hoop na Trauma
Tel 083 276 5018 Uitgewer
Tuisblad
Webblad onwikkel deur Carl Jordaan
Hierdie webblad word opgedra aan almal wat deur misdaad verpletter is. Wat geliefdes deur moord verloor het, aangerand is,
verkrag of geskiet is. Mense wat die stukke moes optel en probeer aangaan met hulle lewe.
Die Missie
Om mense wat platgeslaan is deur faktore soos misdaad, die dood van n geliefde of watter krisis ookal , te help om
die gebeure te verwerk. Opgeleide krisiswerkers sal sonder vooroordeel , met empatie die persoon wat deur die trauma
geraak is, help om weer beheer te neem. Alle gevalle word vertroulik hanteer. Hierdie is n gratis diens aan
die gemeenskap.
Skakels :-
Dit is belangrik om sulke trauma te verwerk. Met n fisiese seer is daar sigbare skade soos bloed en n oop wond. Emosionele trauma kan net so erg wees. As dit nie hanteer word nie kan dit manifesteer in woede, angsaanvalle , drankmisbruik en persoonlikheidsveranderings. Sulke mense kan terugflitse ervaar, aan slapeloosheid ly en in depressie verval. Dit kan selfs oorsit in siektes soos hartkwale.
Tuisblad
010811
PBO 930031465
NWGO
Artikel 18 A