Kontak Ons
Webblad onwikkel deur Carl Jordaan
Konsultasie by die SAPD Kameeldrift elke dag vanaf 10:00 tot 12:00 en 16:00 tot 18:00
Telefoonnommers 012 819 1575 of 076 596 1029
Aanwysings vanaf Pretoria op die N1 Hoofweg
Volg N1 rigting Pietersburg. Draai af met die Zambeziafrit. Na die tolhek draai u regs op Zambezi onder die snelweg deur, in die rigting van Cullinan. Ongeveer 1 km sal u by die eerste robot op die R573, links draai.
Na ongeveer 5 km gaan u die SAPD aan die linkerkant kry. Die sentrun is by die SAPD, en agter hulle kantore.
Kontak Ons